Hoe lank, o God, sal die teëstander smaad aandoen, sal die vyand U Naam vir altyd verag?
Waarom trek U U hand, ja, U regterhand, terug? Trek dit uit U boesem! Vernietig!
Nogtans is God my Koning van die voortyd af, wat verlossinge werk op die aarde.
U het deur U sterkte die see geklief; U het die koppe van die seemonsters op die waters verbreek.
U het die koppe van die Leviátan verbrysel; U het hom gegee as voedsel vir ‘n volk—vir woestyndiere.
U het fontein en stroom oopgeslaan; U het standhoudende riviere laat opdroog.
Aan U behoort die dag, aan U behoort ook die nag; U het hemelligte en son vasgestel.
U het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, U het hulle geformeer.
Dink hieraan: Die vyand het die HERE gesmaad, en ‘n dwase volk het U Naam verag.
Staan op, o God, verdedig U saak; dink aan die smaad wat U die hele dag aangedoen word deur ‘n dwaas.

Uittreksel uit die Afrikaanse Bybel (1933) Psalm 74 verse 10 tot 18 en vers 22

     

Cool Shop
Cool Creations se Internetwinkel waar al die produkte direk aanlyn gekoop kan word. Die produkreeks sluit in sakke, kombuislinne, babasakke, pennesakkies, geborduurde waslappe, lakens en talle ander mooi borduurversierde items.
shop.coolcreations.dieknoop.org

Cool Shop
The Cool Creations Internet shop where all products can be purchased online. The product range includes bags, kitchen linen, baby bags, pencil cases, embroidered washcloths, sheets and many other pretty embroidered items.
shop.coolcreations.dieknoop.org

   
   

Aanlynwinkel vir Riana Mouton
Riana Mouton se Internetwinkel waar al haar CD's, DVD's en videos aanlyn verkoop word.

rmouton.dieknoop.org

Online Shop for Riana Mouton
Riana Mouton's Internet shop where all her CDs, DVDs and videos are available for online purchasing.

rmouton.dieknoop.org

   

  ADSA Advertensies

 

dieknoop.org © 2006 - 2023


 


Swallow Software

dieknoop.net

dieknoop.info